| Distance & Entry Fee |
21.1km Run / Walk - R62.70
10km Run / Walk - R51.00
Temp License - R26.00
|
 |
|
| Start Time |
| 21.1km & 10km - 07:00 |
 |
|
| Venue |
| Meiringspoort |
 |
|
| Registration |
Late entries: NG Herksaal - Only Friday, 15 October: 15:00 - 22:00
Check in Pre-Entries: NG Kerksaal - Saturday, 16 October: 05:00 - 06:15
Geen inskrywings sal Saterdag oggend ontvang word nie
Slegs vooraf inskrywings kan afgehaal word |
 |
|
| Important Notice / Belangrike Inligting |
Omdat ons deur die Poort hardloop, is almal se samewerking belangrik
Die laaste lorrie vertrek stiptelik om 6:20
Vervoer na beginpunt vanaf 05:30 beskikbaar waar koffie/tee/beskuit gratis voorsien word.
Geen privaat motors of fietse word op die roete toegelaat nie
Die wedloop kan nie begin voor ALLE privaatvoertuie die beginpunt verlaat het nie
Bring warm top saam vir koue agterop lorrie. Toglorrie beskikbaar
Geen rolstoele / fietse, diere, alkohol en Ipods word toegelaat nie
|
 |
|
| Reëls & Inligting |
1. This race is subject to the rules of ASA and ASWD
2. Die tydbeperking vir alle 21.1km atlete is 3 uur, 10km 01:30. Medaljes vir almal binne afsnytyd. Prysuitdeling sal na afsnytyd geskied. Pryse in alle kategorieë, slegs vir drawwers. Stappers slegs eerste drie mans en dames
3. Gelisensieërde atlete moet in klubklere deelneem en 2010 Lisensienommers dra. Alle ander atlete kry tydelike nommers. Wedloopnommers word voor gedra. Deelnemers moet 16 jaar en ouer wees vir 21.1km. Vir 10km - 15 jaar en ouer. Kentekens moet gedra word volgens ouderdom om te kwalifiseer vir kategoriepryse. Alle stappers moet n W-kenteken voor en agter dra.
4. Water en Coke sal by elke 3km en by eindpunt verskaf word
5. Skeidsregters, beamptes en verkeersbeamptes moet gehoorsaam word
6. R200,00 vir nuwe roeterekord, Rekord 1994, 01:04:06
7. No seconding and advertising will be allowed
8. Foreigners: All foreign athletes must comply with IAAF rule 142 en 4.2. Foreign athletes must be able to produce a letter from their respective federation permitting them to participate on race day
Feesbasaar begin reeds Vrydag, 15 Oktober in Kerksaal |
 |
|
| Akkommodasie |
| De Rust Toerismeburo, Tel (044) 241-2109 |
 |
|
| Navra |
Martie Van Der Westhuizen
Tel / Fax: (044) 241-2522
Sel: 082 421 3113
|
 |
|
| prys geld |
|
 |
|
|
|
 |
|