1. Cut-off time: 21.1km - 10:30 / 10km - 09:10
2. Age of participations: 21.1km - 16yrs / 10km - 15yrs
3. Prize Giving: 10:15
4. Hand card compulsory hand in at the finish
5. Tog bag facllites will be available
6. Refreshments on sale
Die halfmarathon, die tweede oudste wedloop in Suid-Afrika, word vanjaar vir die 76ste keer aangebied. Die roete volg die historiese Hoofstraat van die Paarl, voordat Paarlberg aangedurf word. Die beroemde Hoofstraat, wat sowat 11km lank is loop verby die Strooidakkerk, Het Gesticht, Laerskool Gimnasium, die Toringkerk en McDonalds